Mammie
Jy herinner my, jou liefde omsingel my. Asseblief moenie weg kyk nie.
Jou woorde gaan le diep in my, onthou sonder jou sou ek nie hier wees nie.
Dankie mammie dankie!