Categories
PIP Afrikaans

Are there medicines that can prevent my child getting COVID-19: ek het gehoor daar is ‘n paar medisynes en behandelings wat ek my kind kan gee om te verhoed dat hy/sy covid-19 kry – is dit waar?

Pas op vir ‘valse nuus’!!

  • Daar is op die oomblik baie valse en verkeerde inligting wat die rondte doen.
  • Daar is geen spesifieke aanvullings of vitamiene of kruie of medisyne wat verhoed dat kinders (of volwassenes) COVID-19 kry nie
  • Om gesond te bly, moet jy gesonde kos eet (baie vars vrugte en groente), elke dag oefening en genoeg slaap inkry en probeer om jou nie te veel te bekommer nie.