As daar iemand by die huis is wat ouer as 65 is of wat vetsug of ‘n siekte soos diabetes, hoë bloeddruk of ‘n longsiekte het.
- Alle kinders ouer as twee moet ‘n masker dra en altyd ‘n veilige afstand (2 meter) hou vanaf die persoon wat in gevaar is.
- Die persoon wat in gevaar is, moet sy/haar eie handdoek, koppie, eetgerei & breekware gebruik. Was dit apart.
- Alle gedeelde oppervlakke (kombuis, badkamer) in die huis moet gereeld met bleikmiddel skoongemaak word. Maak seker dat jy bleikmiddel veilig en buite bereik van kinders bêre!