Categories
PIP Afrikaans

How does COVID-19 affect babies and children: Watter uitwerking het COVID-19 op babas en kinders?

  • Hulle het dikwels geen simptome nie of baie minder ernstige simptome as volwassenes
  • Die simptome van COVID-19 is soortgelyk in kinders en volwassenes.
  • Die simptome is soos dié van ‘n verkoue of griep: die kind kan koors en loopneus hê en hoes. Soms gooi hulle op en het hulle diarree.