As jou kinders bang is of ongemaklik voel om ʼn masker te dra,
- laat hulle by die huis oefen om die masker te dra en skoon te maak
- lees vir jou kinders boeke of vertel vir hulle gerusstellende stories oor die dra van maskers
- versier die maskers sodat hulle meer persoonlik of prettig is
- laat hulle ‘n masker vir een van hulle gunsteling-speelgoed maak
- onthou, kinders jonger as twee moenie gedwing word om maskers te dra nie