Categories
Physical Health Afrikaans

Hoe kan ek my kinders beskerm as ek moet gaan werk?

How can I protect my children if I am going out to work?

As jy vanuit jou huis werk, moet jy probeer om jou kinders en ander familielede teen COVID-19 te beskerm.

  • Bly by die huis, soveel as wat jy kan
  • By die werk
    • Dra ‘n skoon materiaalmasker
    • Probeer om meer as 2 meter weg te bly van ander
    • Moenie enigiemand ‘n drukkie gee,  of soen of ENIGE fisiese kontak met hulle hê nie
    • Moenie aan jou gesig raak nie
    • Vermy groepe waar jy sien daar mense saamdrom
    • Probeer om oppervlakke te vermy soos deurknoppe en skakelaars waaraan baie ander mense raak
    • vir 20 sekondes met seep so dikwels as moontlik (of gebruik alkoholreiniger)
    • Los alle items, soos penne, by die werk, indien moontlik
  • By die huis
    • Indien moontlik, was jou hande en jou lyf en trek skoon klere aan voordat jy by die huis ingaan
    • Was hande, soos hierbo
    • Vee enige items wat jy huis toe gebring het dadelik af met reiniger of gebruik 4 teelepels bleikmiddel in 1 liter water. Hou bleikmiddel buite die bereik van kinders.