What should I do if I don’t feel well in pregnancy?
As jy COVID-19-simptome en/of ander swangerskapsimptome het waaroor jy bekommerd is – soos bloeding, die baba wat minder beweeg, water wat breek – moet jy na jou fasiliteit gaan. ‘n Hoes moenie verhoed dat jy die nodige sorg vir jou en jou baba kry nie. Maak seker jy vertel die gesondheidsorgwerker van jou COVID-19-simptome of ander simptome sodra jy by die kliniek kom.