Categories
Afrikaans Mental Health

Dealing with stress: Die hantering van stres as moeder tydens COVID-19

As ‘n moeder sorg jy nie net vir jouself nie; jy sorg ook vir jou kinders en ook ander mense in die huis. Jy kan dus baie spanning en bekommernisse ervaar tydens COVID-19. Miskien is jy angstig oor die aansteek van die virus. “Wat as iets met my kinders gebeur? Of “as ek siek word, […]

Categories
Afrikaans Mental Health

Coping with family violence: Hantering van gesinsgeweld tydens COVID-19

Families kan baie spanning ervaar tydens COVID-19. Families sit by die huis, hulle kan nie gaan werk nie en kan bekommerd wees oor hoe hulle finansieel gaan oorleef. Sommige familielede drink of gebruik dwelms om die stres te hanteer. Al hierdie dinge kan tot ‘n verhoging in liggaamlike, emosionele of seksuele mishandeling in die huis […]

Categories
Afrikaans Mental Health

Dealing with depression: Die Hantering van depressie, angs en verslawing tydens COVID-19

As jy ‘n moeder is wat met depressie, angs of verslawing leef, kan die COVID-19-situasie jou erger laat voel. Jy kan baie meer liggaamspyne hê, slaap probleme hê, baie maklik kwaad word en gedagtes hê wat jou ontstel. Dit is te verstane. Dit is belangrik dat jy gedurende hierdie tyd ekstra sorg vir jouself gee. […]