Categories
PIP Afrikaans

How do I tell my child that I, or someone close to them has COVID-19: Die versorging van kinders as ʼn ouer COVID-19 het?

Hoe moet ek na my kind kyk as ek covid-19 het? Mense wat COVID-19 het, moet hulle van ander isoleer sodat die virus nie na ander versprei nie. Jou gesondheidswerker sal jou sê vir hoeveel dae jy in isolasie moet wees. Bespreek dit met hulle as dit moontlik is om by die huis of in […]

Categories
PIP Afrikaans

How do I safely use and store sanitisers and disinfectants at home: Die gebruik van saneermiddels en ontsmettingsmiddels by die huis

Hoe kan ek saneermiddels en ontsmettingsmiddels veilig by die huis bêre? Gedurende hierdie tyd word daar meer bleikmiddels en handsaneermiddels gebruik – maak seker dit is BUITE DIE BEREIK VAN ALLE KINDERS. Moenie hierdie oplossings in houers sit waar dit met koeldrank of water verwar kan word nie Was al die kinders se eetgerei en […]

Categories
PIP Afrikaans

What do I do if my child is sick and I’m not sure if it’s COVID-19: Wanneer daar simptome van siekte is

Wat moet ek doen as my kind baie siek word en ek nie seker is of dit covid-19 is nie? Jy is dalk bekommerd oor jou kind as dit lyk of hy/sy sieker is as net met ʼn gewone verkoue of griep. Die kind eet dalk nie, haal vinnig asem, het geen energie nie, wil […]

Categories
PIP Afrikaans

What Can I Expect if my Child has to be Admitted to Hospital: Hospitalisasie

Wat kan ek verwag as my kind in die hospitaal opgeneem moet word? As jou kind siek is en in die hospitaal moet bly, sal die dokter ‘n depper van jou kind se neus en/of mond neem om te toets vir die virus wat COVID-19 veroorsaak. Dit is ongemaklik, maar gewoonlik nie pynlik nie. Die […]

Categories
PIP Afrikaans

Are there any risks for children who get ill with COVID-19: Is daar enige risiko’s vir kinders wat siek raak met covid-19?

As kinders ‘n ander langtermyn-gesondheidsprobleem/probleme het, kan hulle sieker raak met COVID-19.  Ons praat van kinders met mediese toestande wat gereeld dokter of kliniek toe moet gaan. ʼn Paar voorbeelde is: kinders wat diabetes, hartsiektes, asma, tuberkulose, kanker, niersiektes, serebrale gestremdheid en MIV het.  As jou kind een van hierdie toestande het, is dit dalk […]

Categories
PIP Afrikaans

How does COVID-19 affect babies and children: Watter uitwerking het COVID-19 op babas en kinders?

Hulle het dikwels geen simptome nie of baie minder ernstige simptome as volwassenes Die simptome van COVID-19 is soortgelyk in kinders en volwassenes. Die simptome is soos dié van ‘n verkoue of griep: die kind kan koors en loopneus hê en hoes. Soms gooi hulle op en het hulle diarree.

Categories
PIP Afrikaans

What to know about the spread of COVID-19 in children and babies: Verspreiding van infeksie

Kan babas en kinders covid-19 kry? Ja, kinders kan kry COVID-19 kry, MAAR hulle is minder geneig om dit te kry as volwassenes.  Dit is goeie nuus! Kan my baba of kind my met covid-19 aansteek? Dit is moontlik, MAAR die infeksie versprei gewoonlik eerder van ‘n volwassene na ‘n kind. Dit is goeie nuus!

Categories
PIP Afrikaans

What if my child is in contact with someone with COVID-19: Sê nou my kind kom in kontak met iemand wat COVID-19 het?

Dit hang daarvan af of hulle ‘n “noue kontak” is of nie. ʼn “Noue kontak” is iemand wat vir meer as 15 minute minder as 1m van jou kind af was, en een of albei van hulle het nie ‘n masker gedra nie. Kontak by die huis:  sal ‘n noue kontak wees, en daarom moet […]

Categories
PIP Afrikaans

How can I prevent my child passing on COVID-19 at home: wat kan gedoen word om te verhoed dat my kind die ander by die huis met covid-19 aansteek?

As daar iemand by die huis is wat ouer as 65 is of wat vetsug of ‘n siekte soos diabetes, hoë bloeddruk of ‘n longsiekte het. Alle kinders ouer as twee moet ‘n masker dra en altyd ‘n veilige afstand (2 meter) hou vanaf die persoon wat in gevaar is. Die persoon wat in gevaar […]

Categories
PIP Afrikaans

What can I do to protect my child from getting or passing on COVID-19 at school: Hoe kan ek my kinders beskerm wanneer hulle na buite gaan vir oefening of skool toe gaan?

Bykomend tot ‘n masker dra vir kinders twee jaar en ouer Herinner jou kinders daaraan om fisiese afstand te behou deur omtrent 1-2 meter weg te bly van ander mense, hulle vriende ingesluit. Moenie aan speelgrondtoerusting of ander dinge raak waaraan vreemdelinge dalk geraak het nie. Ontsmet hande gereeld en was jou kinders se hande […]