Categories
Physical Health Afrikaans

Ek is swanger en gebruik openbare vervoer om by die kliniek te kom. Moet ek nog steeds na die kliniek toe gaan?

I am pregnant and use public transport to get to the clinic. Should I still go to the clinic? Indien moontlik, stap na die kliniek om dit te vermy dat jy naby aan ander mense kom. As jy ʼn taxi moet gebruik, probeer om spasie oop te hou tussen jou en die ander mense. Jy […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Moet ek nog steeds na die kliniek toe gaan vir my gesinsbeplanning gedurende die tyd van COVID-19 en gedurende die inperkingstyd?

May I still go to the clinic for my family planning during the time of COVID-19 and during lockdown? Ja. Jy sal nog steeds gesinsbeplanningsdienste by jou plaaslike kliniek kry.  Maar probeer eers uitvind of daar veranderinge is ten opsigte van die diens. Maak seker jy hou aan met jou gesinsbeplanning gedurende hierdie tyd om […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Hoe kan ek my baba beskerm teen COVID-19 as ek saam met uitgebreide familie bly en as party van hulle van die huis af werk?

How can I protect my baby from COVID-19 when I live with an extended family and some work out of the house? As jy in ‘n uitgebreide familie bly, moet jy dieselfde voorsorgmaatreëls tref om besmetting te vermy met COVID-19 as wat ander mense doen. Jy en jou kinders kan julleself help beskerm deur: Hande […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Kan kinders met COVID-19 die virus na ander mense versprei?

Can children with COVID-19 spread the virus to other people? Ja. Dit kan lyk of kinders gesond is of dalk het hulle net ligte COVID-19, maar hulle kan nog steeds die virus na ander mense versprei. Kinders moet sover as moontlik weggehou word van grootmense wat siektes het soos asma, TB en diabetes en ander […]

Categories
Physical Health Afrikaans

My kind het griepsimptome wat gister begin het. Wat moet ek doen?

My child has flu symptoms which started yesterday. What should I do? Kinders is geneig om ‘n matige tipe COVID-19-siekte te hê wanneer hulle die infeksie kry. Maar hulle kan dit maklik na ander toe versprei. Noudat ons die griepseisoen binnegaan, kan kinders ook ander virusse optel wat nie die koronavirus is nie. Die simptome […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Hoe kan ek my kinders beskerm as ek moet gaan werk?

How can I protect my children if I am going out to work? As jy vanuit jou huis werk, moet jy probeer om jou kinders en ander familielede teen COVID-19 te beskerm. Bly by die huis, soveel as wat jy kan By die werk Dra ‘n skoon materiaalmasker Probeer om meer as 2 meter weg […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Hoe kan ek my pasgebore baba teen COVID-19 beskerm?

How can I protect my newborn baby from COVID-19? Borsvoed: was jou hande deeglik voor die tyd. As jy COVID-19 het, moet jy met ‘n masker borsvoed. Hou jou pasgebore baba vel-tot-vel op jou bors (maar hou die baba warm). Almal in die huis moet dikwels vir 20 sekondes hande was met seep (of handreiniger […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Mag ek borsvoed as ek COVID-19 het of dalk het?

Can I breastfeed if I have, or may have COVID-19? Borsvoeding word aanbeveel vir alle ma’s, en dit sluit ma’s in wat COVID-19 het of dalk het. Sover is die COVID-19-virus nog nie in borsmelk gevind nie. Was altyd jou hande vir 20 sekondes met seep voordat en nadat jy borsvoed.  Maak seker jy volg […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Wat is normaal gedurende swangerskap – en wanneer moet ek kliniek toe gaan?

What it normal during pregnancy – and when should I to go to the clinic? Jy moet na die kliniek toe aan: vir jou geskeduleerde voorgeboortebesoek. tussen geskeduleerde besoeke as jy ‘n droë hoes, koors, kopseer of asemhalingsprobleme het. Jy sal vir COVID-19 getoets moet word. dringend, as jy dink dat jy ‘n swangerskapprobleem het, […]

Categories
Physical Health Afrikaans

Wat gebeur wanneer ek begin kraam?

What happens when I go into labour? Vroue wat COVID-19 het of dalk het, kan normaal kraam; dit is nie nodig vir ‘n spesiale soort bevalling soos ‘n keisersnee nie. Vel-tot-vel-sorg en borsvoeding moet by geboorte begin. Alle vroue wat by ‘n fasiliteit aankom en wat besig is om te kraam, sal vir COVID-19-simptome gesif […]