The content on this page has been written with mothers and pregnant women in mind and fact checked for accuracy using resources from the South African National Department of Health. Find information on the COVID-19’s implications for your and children’s physical health during pregnancy, breastfeeding and early childhood. Click on the individual question you would like to find an answer to.
- Ek is swanger en gebruik openbare vervoer om by die kliniek te kom. Moet ek nog steeds na die kliniek toe gaan?
- Moet ek nog steeds na die kliniek toe gaan vir my gesinsbeplanning gedurende die tyd van COVID-19 en gedurende die inperkingstyd?
- Hoe kan ek my baba beskerm teen COVID-19 as ek saam met uitgebreide familie bly en as party van hulle van die huis af werk?
- Kan kinders met COVID-19 die virus na ander mense versprei?
- My kind het griepsimptome wat gister begin het. Wat moet ek doen?
- Hoe kan ek my kinders beskerm as ek moet gaan werk?
- Hoe kan ek my pasgebore baba teen COVID-19 beskerm?
- Mag ek borsvoed as ek COVID-19 het of dalk het?
- Wat is normaal gedurende swangerskap – en wanneer moet ek kliniek toe gaan?
- Wat gebeur wanneer ek begin kraam?
- Wat moet ek doen as ek nie gesond voel terwyl ek swanger is nie?
- Hoe sal ek behandel word as ek siek raak met COVID-19?
- Wat moet ek doen as ek simptome het van COVID-19?
- Moet ek nog steeds na die kliniek toe gaan as ek swanger is?
- Is swanger vroue se risiko groter om COVID-19 te kry?
- Kan die COVID-19-virus my swangerskap beïnvloed?
- Wat is anders vir vroue wat swanger is of ʼn baba kry in hierdie tyd van COVID-19?
- Should children wear face masks: Moet kinders ‘n gesigmasker dra?
- What to do if your child has been in contact with a COVID-positive person: Kinders in kontak met iemand met COVID-19
- Should I still take my baby for immunisations: Moet ek nog my baba neem vir inentings?