As ‘n moeder sorg jy nie net vir jouself nie; jy sorg ook vir jou kinders en ook ander mense in die huis. Jy kan dus baie spanning en bekommernisse ervaar tydens COVID-19. Miskien is jy angstig oor die aansteek van die virus. “Wat as iets met my kinders gebeur? Of “as ek siek word, […]
Tag: hantering
Families kan baie spanning ervaar tydens COVID-19. Families sit by die huis, hulle kan nie gaan werk nie en kan bekommerd wees oor hoe hulle finansieel gaan oorleef. Sommige familielede drink of gebruik dwelms om die stres te hanteer. Al hierdie dinge kan tot ‘n verhoging in liggaamlike, emosionele of seksuele mishandeling in die huis […]
As jy ‘n moeder is wat met depressie, angs of verslawing leef, kan die COVID-19-situasie jou erger laat voel. Jy kan baie meer liggaamspyne hê, slaap probleme hê, baie maklik kwaad word en gedagtes hê wat jou ontstel. Dit is te verstane. Dit is belangrik dat jy gedurende hierdie tyd ekstra sorg vir jouself gee. […]